Deuteronomium 8:7-9
Deuteronomium 8:7-9 DB
“Die Here jou God gaan jou in die goeie land inbring, ’n land van baie water, fonteine en riviere wat oral ontspring; ’n land van koring en gars, van wingerde, vyebome en granate; ’n land van olyfbome en baie heuning; ’n land waar daar nooit ’n skaarste aan brood sal wees nie en waarin jy niks sal kortkom nie; ’n land waar die klippe yster is en ’n mens koper sommer uit die berg kap;



![[How Firm a Foundation] Creation Deuteronomium 8:7-9 Die Boodskap](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F53360%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)

