Bible App logo
Search Icon

1 Konings 18:44

1 Konings 18:44 DB

Toe hy die sewende keer weer gaan kyk, het hy iets gesien. “Meneer,” het hy gesê, “ek sien ’n wolkie so groot soos ’n man se hand. Dit kom van die see se kant af.” Elia het vir hom gesê: “Gaan sê gou vir die koning hy moet vinnig huis toe ry anders gaan hy natreën.”

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 Konings 18:44