PSALMS 10:17-18
PSALMS 10:17-18 AFR53
HERE, U het die begeerte van die ootmoediges gehoor; U sal hulle hart versterk, u oor sal luister om aan die wees en verdrukte reg te doen. Geen mens uit die aarde sal langer voortgaan om skrik aan te jaag nie.