SPREUKE 21:1-2
SPREUKE 21:1-2 AFR53
DIE koning se hart is in die hand van die HERE soos waterstrome: Hy lei dit waarheen Hy wil. Elke weg van 'n mens is reg in sy oë, maar die HERE toets die harte.