Bible App logo
Search Icon

JEREMIA 31:18

JEREMIA 31:18 AFR53

Sekerlik het Ek Efraim hoor weeklaag: U het my getugtig en ek het my laat tugtig soos 'n ongeleerde kalf. Bekeer my, dan sal ek my bekeer, want U is die Here my God.

Free Reading Plans and Devotionals related to JEREMIA 31:18