YouVersion Logo
Search Icon

EFÉSIËRS 4:22-24

EFÉSIËRS 4:22-24 AFR53

dat julle, wat die vorige lewenswandel betref, die oue mens moet aflê wat deur die begeerlikhede van die verleiding te gronde gaan, en dat julle vernuwe moet word in die gees van julle gemoed en julle met die nuwe mens moet beklee wat na God geskape is in ware geregtigheid en heiligheid.

Free Reading Plans and Devotionals related to EFÉSIËRS 4:22-24