YouVersion Logo
Search Icon

II KRONIEKE 20:15

II KRONIEKE 20:15 AFR53

en hy het gesê: Luister, almal wat uit Juda is en inwoners van Jerusalem en u, koning Jósafat! So sê die HERE aan julle: Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God.

Video for II KRONIEKE 20:15