YouVersion Logo
Search Icon

I TIMÓTHEÜS 2:1-2

I TIMÓTHEÜS 2:1-2 AFR53

IN die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense; vir konings en almal wat hooggeplaas is, sodat ons 'n rustige en stil lewe kan lei in alle godsvrug en waardigheid.

Free Reading Plans and Devotionals related to I TIMÓTHEÜS 2:1-2