Bible App logo
Search Icon

I KONINGS 17:1

I KONINGS 17:1 AFR53

EN Elía, die Tisbiet, uit Tisbe in Gílead, het vir Agab gesê: So waar as die Here, die God van Israel, leef, voor wie se aangesig ek staan, daar sal geen dou of reën in hierdie jare wees nie, behalwe op my woord!