YouVersion Logo
Search Icon

I KORINTHIËRS 15:58

I KORINTHIËRS 15:58 AFR53

Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.