Bible App logo
Search Icon

Psalms 59:1

Psalms 59:1 CAB23

(Aan die musiekleier, Altaskit, Michtam van Dawid; toe Saul gestuur het, en hulle die huis dopgehou het om hom dood te maak.) Verlos my van my vyande, o my God, verdedig my teen die wat teen my opstaan.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Psalms 59:1