Jeremia 29:11-12
Jeremia 29:11-12 CAB23
Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n verwagting te gee. Dan sal julle My aanroep en gaan en tot My bid, en Ek sal na julle luister.