YouVersion Logo
Search Icon

Romeine 1:20

Romeine 1:20 AFR20

Want sy onsigbare eienskappe, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, word van die skepping van die wêreld af in sy werke begryp en is duidelik sigbaar. Gevolglik is hulle sonder verontskuldiging