YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 5:14-15

Matteus 5:14-15 AFR20

“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie. Mens steek ook nie 'n lamp op en sit dit onder 'n maatemmer nie, maar op 'n lampstaander, en so gee dit lig vir almal in die huis.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 5:14-15