YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 11:28-29

Matteus 11:28-29 AFR20

“ Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 11:28-29