Bible App logo
Search Icon

Jona 4:2

Jona 4:2 AFR20

Hy bid toe tot die Here en sê: “Ag, Here, is dit nie wat ek gesê het toe ek nog in my land was nie? Daarom het ek vroegtydig na Tarsis gevlug, want ek het geweet dat U 'n genadige en barmhartige God is, geduldig en oorvloedig in troue liefde, 'n God wat berou het oor die onheil.