YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 35:10

Jesaja 35:10 AFR20

dié wat deur die Here vrygekoop is, sal terugkeer, hulle sal in Sion aankom met jubelkrete – met ewige vreugde sal hulle gekroon wees. Blydskap en vreugde sal hulle oorweldig, en verdriet en 'n gesug sal wegvlug.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 35:10