Jesaja 23:18
Jesaja 23:18 AFR20
Haar handelswins en hoereloon sal aan die Here gewy wees. Dit sal nie opgegaar of weggesit word nie, maar aan hulle wat in die teenwoordigheid van die Herewoon, sal haar wins behoort, sodat hulle genoeg kan eet en pragtig geklee kan gaan.



