Jesaja 19:20
Jesaja 19:20 AFR20
Dit sal dien as 'n teken en 'n getuienis vir die Here, Heerser oor alle magte, in Egipteland; want hulle sal die Here om hulp roep vanweë hulle verdrukkers. Dan sal Hy vir hulle 'n verlosser stuur wat die saak sal behartig en hulle red.



