Bible App logo
Search Icon

Hosea 8:4

Hosea 8:4 AFR20

Daardie manne het konings aangestel, maar sonder my goedkeuring. Hulle het leiers aangewys, maar Ek ken hulle nie. Met hulle silwer en hulle goud het hulle vir hulle afgode gemaak – net sodat dit vernietig kan word.”

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Hosea 8:4