Bible App logo
Search Icon

Miga 2:12

Miga 2:12 ABA

Julle sê die Here sê: “Israeliete, Ek sal al julle mense bymekaarmaak. Ek sal die mense van Israel wat nog lewe, bymekaarmaak soos skape en bokke in 'n kraal, soos 'n klomp skape in die veld. Die land sal weer vol mense wees.

Related Videos

Free Reading Plans and Devotionals related to Miga 2:12