YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 7:1-2

Matteus 7:1-2 ABA

“Julle moenie altyd sê ander mense doen verkeerd en God moet hulle straf nie. As julle dit nie doen nie, dan sal God júlle ook nie straf nie. God sal oor julle oordeel soos julle oor ander mense oordeel. Hy sal aan julle doen wat julle aan ander mense wil doen.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 7:1-2