YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 6:11-13

Matteus 6:11-13 ABA

Gee vir ons vandag die kos wat ons vandag nodig het. En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het teen U, soos ons ook ander mense vergewe wat verkeerd gedoen het teen ons. En help ons dat niks sal gebeur wat ons sal laat sonde doen nie. Maar beskerm ons teen die duiwel.

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 6:11-13