YouVersion Logo
Search Icon

Johannes 8:12

Johannes 8:12 ABA

Jesus het weer met die mense gepraat. Hy het gesê: “Ek is die lig vir die mense van die wêreld. Elkeen wat My volg, sal nie in die donker loop nie. Hy sal die lig hê wat lewe gee.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Johannes 8:12