YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 33:6-7

Jeremia 33:6-7 ABA

Maar nou sal Ek die stad weer bou. Ek sal sy mense gesond maak en Ek sal hulle veilig laat woon. Ek sal dit weer goed laat gaan met Juda en met Israel. Ek sal hulle bou, en hulle sal wees soos hulle voorheen was.

Video for Jeremia 33:6-7

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 33:6-7