YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 38:1

Jesaja 38:1 ABA

Koning Hiskia het in daardie tyd baie siek geword. Die profeet Jesaja seun van Amos het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Jy moet vir jou familie sê wat jy wil hê hulle moet doen, want jy sal sterf, jy sal nie gesond word nie.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 38:1