YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 31:1

Jesaja 31:1 ABA

Dit sal sleg gaan met die Israeliete. Hulle vra dat die Egiptenaars hulle moet help. Hulle dink perde kan hulle help, hulle dink baie oorlogkarre en soldate op perde sal hulle beskerm. Hulle vra nie dat die Heilige God van Israel hulle moet help nie, hulle bid nie tot Hom nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 31:1