YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 11:6

Jesaja 11:6 ABA

Die lam en die wolf sal saam woon. Die luiperd sal by die bokkie lê. Die leeu en die kalf en die bees sal saam wees, en 'n seuntjie sal vir hulle sorg.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 11:6