YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 11:2-3

Jesaja 11:2-3 ABA

Die Gees van die Here sal by hom wees. Daarom sal hy wysheid en verstand hê, hy sal weet wat om te doen en hy sal dit kan doen, hy sal naby die Here wees en hy sal Hom dien. Hy sal bly wees omdat hy die Here kan dien. Hy sal 'n regter wees wat dieselfde doen aan almal, hy sal nie luister na skinderstories nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jesaja 11:2-3