Genesis 21:31
Genesis 21:31 ABA
Daarom noem hulle die plek Berseba, want hulle twee het daar 'n ooreenkoms gemaak. Hulle het belowe dat hulle nie die ooreenkoms sal breek nie.