GENESIS 21:31
GENESIS 21:31 Bybel vir almal (ABA)
Daarom noem hulle die plek Berseba, want hulle twee het daar 'n ooreenkoms gemaak. Hulle het belowe dat hulle nie die ooreenkoms sal breek nie.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom noem hulle dié plek Berséba, omdat hulle twee daar gesweer het.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die plek word Berseba genoem, want daar het hulle twee 'n eed teenoor mekaar afgelê.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom word daardie plek Berseba genoem, want daar het hulle twee 'n eed afgelê.
Deel
Lees GENESIS 21GENESIS 21:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom het hy daardie plek Berseba genoem; want daar het hulle albei gesweer.
Deel
Lees GENESIS 21