YouVersion Logo
Search Icon

1 Timoteus 3:12-13

1 Timoteus 3:12-13 ABA

'n Diaken moet net een vrou hê. Diakens moet goeie pa's wees vir hulle kinders, hulle moet goed regeer oor almal in hulle eie huisgesinne. Die gemeente respekteer 'n diaken wat sy werk goed doen. 'n Diaken wat sy werk goed doen, sal ook nie bang wees om vir ander mense te vertel wat hy alles glo oor Christus Jesus nie.