en Dawid het vir die Here gevra: “Hierdie mense het ons vroue en kinders en ons goed weggevat, moet ek hulle volg en jaag? Sal ek hulle kan vang?” Die Here het vir hom gesê: “Jy moet hulle volg en jaag, want jy sal hulle kan vang en jy sal jou mense red. Dit is seker.”
Share
Read 1 Samuel 30
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos