Bible App logo
Search Icon

PSALMS 1:2-3

PSALMS 1:2-3 NLV

Hy vind egter vreugde in die gebooie van die Here en oordink sy voorskrifte dag en nag. Hy is soos ’n boom geplant langs waterstrome, wat vrugte dra op die regte tyd. Sy blare verwelk nie; in alles wat hy doen, is hy voorspoedig.