YouVersion Logo
Search Icon

JOSUA 2:8-9

JOSUA 2:8-9 NLV

Voor die mans gaan slaap het, het die vrou na hulle toe opgeklim op die dak. Sy het vir hulle gesê: “Ek weet dat die HERE vir julle die land gaan gee. Ons is lam van die skrik. Almal van ons wat in die land woon, is bang vir julle.

Free Reading Plans and Devotionals related to JOSUA 2:8-9