YouVersion Logo
Search Icon

JOSUA 2:11

JOSUA 2:11 NLV

Ons het dit alles gehoor. Ons harte het ineengekrimp. Niemand van ons het meer moed oor om teen julle te veg nie. Die HERE julle God is God in die hemel daarbo en op die aarde hieronder.

Free Reading Plans and Devotionals related to JOSUA 2:11