YouVersion Logo
Search Icon

JOSUA 2:10

JOSUA 2:10 NLV

Ons het gehoor hoe die HERE die water van die Rietsee voor julle laat wegdroog het toe julle uit Egipte getrek het. Ook wat julle met Sihon en Og, die twee konings van die Amoriete, aan die oorkant van die Jordaan gedoen het en hoe julle hulle uitgewis het.

Free Reading Plans and Devotionals related to JOSUA 2:10