YouVersion Logo
Search Icon

JESAJA 66:12-13

JESAJA 66:12-13 NLV

Want dis wat die HERE sê: “Ek sal haar vrede maak soos ’n rivier. Die skatte van die nasies sal na haar toe stroom. Haar kinders sal aan haar drink. Sy sal hulle in haar arms dra en hulle op haar skoot vertroetel. Soos ’n moeder haar kind troos, so troos Ek julle. Julle sal veilig wees in Jerusalem.”

Free Reading Plans and Devotionals related to JESAJA 66:12-13