JESAJA 38:15
JESAJA 38:15 NLV
Maar wat kon ek sê? Die Here het met my gepraat. Hy het dit alles gedoen. Nou sal ek my hele lewe lank nederig wees oor wat ek moes verduur het.