JESAJA 38:15
JESAJA 38:15 Bybel vir almal (ABA)
Wat moet ek sê? Dit is die Here wat dit gedoen het. Moet ek my hele lewe lank swaarkry?
JESAJA 38:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat sal ek spreek, aangesien Hy my dit beloof het en Hy self dit gedoen het? Ek sal soetjies voortgaan al my jare vanweë die bitterheid van my siel.
JESAJA 38:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat kan ek sê? Die Here het met my gepraat, Hy het gedoen wat Hy gesê het. Ek sal my hele lewe lank swaar loop oor wat ek moes verduur.
JESAJA 38:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat kan ek sê? Hy het dit vir my gesê; Hy het self opgetree. Sal ek al my lewensjare moeisaam voortgaan, weens die bitterheid van my siel?
JESAJA 38:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat sal ek sê? hy het met my gespreek en self dit gedoen; ek sal my jare lank saggies gaan in die bitterheid van my siel.