Bible App logo
Search Icon

JESAJA 28:16

JESAJA 28:16 NLV

Daarom sê die oppermagtige Here: “Kyk, Ek gaan in Jerusalem ’n klip neersit, ’n granietsteen, ’n hoeksteen vir ’n vaste fondament. Elkeen wat op My vertrou, hoef nie weg te hardloop nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to JESAJA 28:16