JESAJA 28:13
JESAJA 28:13 NLV
Daarom gaan die Here weer met hulle praat. Hy gaan sê: Maak sus en maak so, reël op reël, reël op reël, hier ’n bietjie en daar ’n bietjie! Hieroor sal hulle agteroorval, beseer en gevang word, en as ballinge weggevoer word.





