JESAJA 27:1
JESAJA 27:1 NLV
Daardie dag sal die HERE met sy groot, skerp swaard die Leviatan straf. Die Leviatan, kronkelende draak van die see, sal Hy doodmaak.