JESAJA 25:9
JESAJA 25:9 NLV
Daardie dag sal die mense uitroep: “Dit is ons God. Ons het op Hom vertrou, en Hy het ons gered. Dit is die Here op wie ons vertrou het. Laat ons bly wees omdat Hy ons gered het!”