JESAJA 25:4
JESAJA 25:4 NLV
Vir die armes is U, Here, ’n toevlug in die storm. Vir die behoeftiges in nood is U ’n skuilplek teen die hitte en die stortreën. Die onderdrukkende dade van genadelose mense is soos ’n storm wat slaan teen die muur,