HEBREËRS 5:4
HEBREËRS 5:4 NLV
En niemand kan ’n hoofpriester word bloot omdat hy graag daardie ereposisie wil hê nie. Hy moet deur God daartoe geroep word – net soos in die geval van Aäron.