Bible App logo
Search Icon

GENESIS 35:14

GENESIS 35:14 NLV

Jakob het toe ’n klip regop gesit op daardie plek waar God met hom gepraat het. Daarna het hy wyn daaroor uitgegiet en ook olie as ’n offer aan God.

Free Reading Plans and Devotionals related to GENESIS 35:14