YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 23:1

HANDELINGE 23:1 NLV

Paulus het die Joodse Raad reguit in die oë gekyk en begin praat: “Geagte broers, met ’n absoluut goeie gewete het ek my lewe tot vandag toe in diens van God gelei!”