HANDELINGE 10:33
HANDELINGE 10:33 NLV
So het ek dadelik mense na u toe gestuur, en u was so goed om te kom. Hier is ons nou almal voor God om te hoor watter boodskap die Here aan u gegee het.”