1
PSALMS 89:15
Afrikaans 1983
U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.
Compare
Explore PSALMS 89:15
2
PSALMS 89:14
U het 'n magtige arm, sterk is u hand, kragtig u regterhand.
Explore PSALMS 89:14
3
PSALMS 89:1
'n Gedig van Etan die Esragiet.
Explore PSALMS 89:1
4
PSALMS 89:8
Hy is God, vir Hom het die hemelse vergadering 'n heilige ontsag. Hy is magtig, gevrees onder almal rondom Hom.
Explore PSALMS 89:8
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos